’n Ondersoek na die Voortrekkermonument, simboliek en geloof.
Hierdie werk ondersoek die Voortrekkermonument, sy simbole en boustyl en vra ’n eenvoudige maar ernstige vraag: Eer ons God — of iets anders?
Die eerste gedeelte is gratis beskikbaar.
Lees op enige toestel. Geen PDF aflaai nie — beskermde aanlyn leser.
© Francois Muller